Tuisblad Ons Geskiedenis Visie en Missie Toelatingskriteria Personeel Beheerliggaam Fooie Bankbesonderhede Gedragskode Skooldrag Inkontinensie Kliniek Gallery Behoefte-Ontleding Kontak Ons
Tuisblad Ons Geskiedenis Visie en Missie Toelatingskriteria Personeel Beheerliggaam Fooie Bankbesonderhede Gedragskode Skooldrag Inkontinensie Kliniek Gallery Behoefte-Ontleding Kontak Ons

Die skool kan gekontak word vir meer spesifieke inligting rakende die volgende behoeftes:

1. Busse (30 – 38 –sitplek busse): Mini-busse is ongelukkig te klein om in ons behoeftes te voorsien. Sitplekke moet dikwels verwyder word om plek te maak vir ons rolstoele, of om n hystoestel te installeer wat help met die inlaai van sommige gestremde leerders.

2. Dak:   Die skool het n plat dak (40 jaar oud) en ons ervaar ernstige lekkasies gedurende die reënseisoen. Skade aan die eiendom en toerusting word gereeld ervaar as gevolg van hierdie probleem.

3. Uitbreiding van die Hoërskool-badkamergeriewe: Die toiletfasiliteite van die Hoërskool is nie voldoende om aan ons groeiende behoeftes te voldoen nie en moet baie dringend uitgebrei word.

4. Data projektors vir die Intermediêre en Hoërskoolklasse.

5. Palisade rondom die eiendom.

6. Verf: Beide binne en buite verf vir algemene instandhouding.

7. Opknapping van hidroterapie swembad.

8. Vloer- en muurteëls.

9. Jo-Jo watertenks.

10. Skootrekenaars

11. Koshuise:  Beddegoed, gordyne en televisiestelle.

12. Sluitkassies vir leerders.

13. Buite-gimnasium (vir gestremde atlete, sowel as koshuis leerders)

14. Buite-bankies en tafels vir speelgrond: Beperkte sitplek beskikbaar vir leerders tydens pouses.

15. Plastiekstoele vir die saal.

16. Speelgrondtoerusting.

17. Nie-bederfbare produkte vir ons behoeftige leerders.


Jou belangstelling in die skool en ons leerders en jou volgehoue ondersteuning word baie waardeer.

vir Leerders met Spesiale Onderwysbehoeftes
MURIEL BRANDSKOOL
Behoefte Ontleding
Terug na Bankbesonderhede