Muriel Brandskool maak voorsiening vir fisiek- en spesifiek leergestremde leerders tussen die ouderdomme van 3 tot 18 jaar (kleuterskool tot matriek). Verskillende gestremdhede word hanteer, onder andere: Die skool volg presies dieselfde kurrikulum as gewone skole, daarom moet leerders intellektueel sterk genoeg wees om die kurrikulum te kan volg.
Hierdie bladsy hoort in 'n raamstel "frameset". Indien u dit direk deur 'n soekenjin bereik en ongeraamd gevind het, kan u die geraamde webwerf bereik deur op die skakel "Tuisblad" hieronder te klik.