2007 Matriekuitslae!

Ons 2007 matriekklas het, soos hulle voorgangers die afgelope agt jaar, almal geslaag. Ons wens hulle, hulle ouers en onderwysers, geluk met die 100% slaagsyfer.

Welgedaan aan ons toppresteerder, Shaun Raubenheimer.

Ons matrieks van 2007 se name volg hieronder, met die vakke waarin hulle onderskeidings behaal het (indien enige), langs hulle naam:

Dankie aan al die onderwysers, terapeute, sielkundiges en ondersteuningspersoneel. Julle het almal tot hulle sukses bygedra!

Hierdie bladsy hoort in 'n raamstel "frameset". Indien u dit direk deur 'n soekenjin bereik en ongeraamd gevind het, kan u die geraamde webwerf bereik deur op die skakel "Tuisblad" hieronder te klik.

Tuisblad