Beleid aangaande 'n bewysgesteunde ("evidence based") benadering tot onderrig en terapie
Die skool se missie-stelling lui as volg:
Muriel Brandskool besef dat, deels as gevolg van die problematiek van navorsing in werklike situasies, empiriese bewyse vir die effektiwiteit van spesifieke terapeutiese- en onderrigtegnieke nie altyd beskikbaar is nie. Ons is egter van mening dat, gegewe:
dit moontlik is om te onderskei tussen aanvaarbare benaderings en benaderings wat na die pseudowetenskaplike of selfs kwakkery neig.
Alle terapeutiese- en onderrigbenaderings wat by hierdie skool gevolg word, is aan die hand van bogenoemde getoets.
Hierdie bladsy hoort in 'n raamstel "frameset". Indien u dit direk deur 'n soekenjin bereik en ongeraamd gevind het, kan u die geraamde webwerf bereik deur op die skakel "Tuisblad" hieronder te klik.