Die skoolafdeling bestaan uit ‘n pre-primęre skool (ouderdomme 3 tot 7 jaar), laerskool en ‘n hoërskool. Ons het ook ‘n spesiale afdeling vir fisiekgestremde leerders met verstandelike inkorting. Leerders kan vorder van die kleuterskool tot by matriek. Die Hersiene Nasionale Kurrikulum word gevolg tot by Graad 9, daarna volg die leerders die Verdere Onderwys en Opleidingband (VOO) van Graad 10 tot 12. Ons spog vir baie jare al met uitstekende matriekuitslae.
Die volgende vakke van Nasionale Kurrikulum word vanaf 2006 in die VOO fase aangebied:
Hierdie bladsy hoort in 'n raamstel "frameset". Indien u dit direk deur 'n soekenjin bereik en ongeraamd gevind het, kan u die geraamde webwerf bereik deur op die skakel "Tuisblad" hieronder te klik.